Huiswerk
Doen navorsing deur na die Nuus te kyk of enige relevante webtuiste om die volgende aanwysers te kry en dit neer te skryf vir die dag geeïndig 21Mei 2015. Bring dit saam klas toe.
Koring _____________________
Mielies _____________________
Goud _____________________
Platinum _____________________
Dollar vs. Rand ____________________
Jou Ekonomie pitstop! Waar alle inligting aangaande Ekonomie tot jou beskikking is.
Subscribe to:
Posts (Atom)